Remgro se diskonto bly op 40%, maar die Ruperts het 'n plan

Loading player...
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro Limited gesels oor die groep se resultate en hoe hulle die diskonto probleem sal aanpak.
23 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min