Markoorsig

Loading player...
Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor Remgro en Mediclinic se transaksie, asook die Premier Groep wat vandag op die JSE noteer het.
24 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min