E-handel moet 'n kernstrategie in elke besigheid wees

Loading player...
Herman De Kock, uitvoerende hoof van Verkope en Dienste by Nedbank Kommersiele Bank gesels oor hoekom dit belangrik is vir besighede om e-handel te gebruik.
28 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min