Weird Wide Web – Vind só uit hoe dit voel om dood te gaan
--:--
Het jy al ooit gewonder wat gebeur as jy doodgaan? Nou kan jy uitvind, danksy 'n ongewone virtuele realiteit-simulasie waarmee jy 'n 'naby-dood-ervaring' in die gesig kan staar - hoewel mense wat dit ervaar het, sê dit veroorsaak paniek.