Die formule waardeur die prys van Brent-ruolie bepaal word, gaan verander. Dis dalk goeie nuus

Loading player...
Kevin Baart, hoof van strategiese projekte en regulering by die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Sapia) gesels oor hoe hierdie verandering Suid-Afrika raak.
30 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min