Daar is 'n slang in die gras - daar is omtrent geen teengif in SA beskikbaar nie

Loading player...
Johan Marais, uitvoerende hoof van African Snakebite Institute gesels oor hoe groot die probleem is en wat die situasie tans is.
4 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min