Markoorsig

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor vandag se positiewe markte en die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se vooruitsig vir die wêreldekonomie se groei in 2023.
11 Apr 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min