Suzuki beleef ongekende groei in SA

Loading player...
Henno Havenga, bestuurder van handelaarsverkope by Suzuki Auto Suid-Afrika gesels oor hoe hulle dit reg gekry het om so vinnig te groei en hoe pryssensitief kopers in Suid-Afrika is.
11 Apr 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min