Ondersteun plaaslike ondernemings om die ekonomie te help

Loading player...
Annemi Mennen, bemarkingshoof van One Day Only gesels oor hoe jy plaaslike ondernemings kan ondersteun om die ekonomie te help.
14 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min