Nashua - 50 jaar van innovasie

--:--
Meeste is vertroud met die naam ‘Nashua’ en besigheidsoplossings wat op kantoorsake fokus, kom op, maar Nashua Vrystaat, Noord-Kaap en Lesotho neem ook die voortou wanneer dit kom by innoverende energie oplossings… OFM Inhoudsbestuurder gesels met Rikus Kruger om meer uit te vind.
24 Apr 2023 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Salileni Dagsorgsentrum in Bethlehem vra die gemeenskap vir hulp

Louise van den Berg bestuurder van die Salileni Dagsorgsentrum sluit by Yolanda Maartens aan. Sy verduidelik wat van die uitdagings is wat hulle op 'n daaglikse basis moet hanteer? Wat van hulle huidige behoeftes is waarmee die publiek hulle moontlik kan bystaan? Kontak die sentrum gerus by salilenisgr8@gmail.com of skakel…
24 Apr 4AM 4 min

Nuwe NWU-graad help met wanvoeding

‘n Nuwe meestersgraad in Voeding met Kerntegnieke by die Noord-Wes Universiteit sal help om wanvoeding in Afrika aan te spreek. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met mede-professor Linda Malan van die Sentrum vir Uitnemendheid in Voeding by die Noord-Wes Universiteit gepraat om uit te vind wie die graad kan…
17 Apr 5AM 4 min

Choosing health, life and happiness with Get It Bloemfontein

Be prepared to be startled with this month’s Get It Bloemfontein! Pole fitness enthusiast and owner of Vertitude Pole Studio, Tanya Cogle, challenges the norm by trying something completely out of the ordinary while staying committed to body fitness. Homeopathic doctor Jessica Shennan shares her 10-year journey of holistic healing…
1 Apr 4AM 1 min