Capitec Bank kyk nou na 20 miljoen kliënte

Loading player...
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec Bank gesels oor die groep se finansiële resultate, hoe volhoubaar die groei van die bank is en hoe aandeelhouers na hierdie syfers moet kyk.
18 Apr 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min