Seriti glo SA gaan nog lank steenkool as kragbron gebruik

Loading player...
Dirk Miller, hoofbestuurder van Seriti Resources se Klipspruit Steenkoolmyn gesels oor die steenkoolmyn se geskiedenis en hulle belegging in die myn.
24 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min