Hoe om met die regte ras te boer

--:--
'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak jy 'boer dat dit bars!' Om Charl te kry by jou byeenkoms, stuur ‘n epos na charl@dorpers.co.za. Vandag praat hy verder oor hoe om kundige en goeddeurdagte besluite te maak om met die regte ras te boer.
5 May 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Staan vas, uitkoms is op pad

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer", waarin hy landbouers en verbruikers motiveer.
4 Apr 5 min

Verskans jouself teen lae pryse

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons gesels weer bietjie boer", waarin hy 'n inspirerende boodskap aan landbouers bring.
28 Mar 5 min

Oplossings naby

Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer".
22 Mar 6 min