Koel, kalm Amy nie skaam om vir haarself te lag

Loading player...
Amy Kleynhans-Curd glo nog altyd in selfverryking, om geleenthede aan te gryp en om nie haarself té ernstig op te neem nie. Dié voormalige Mej. Suid-Afrika en suksesvolle sakevrou meen dat hierdie eienskappe haar juis perfek gemaak het om een van die “real housewives” te wees.
12 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min