’n Kuiertjie saam met Gretha Wiid op Moedersdag

Loading player...
Maroela Media het met Gretha Wiid in die ateljee gesels oor ma-wees, moedersdag en hedendaagse uitdagings vir ouers en tieners.
14 May 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min