Nuwe Boerboel-tannie, Mooi Jan gesels oor Jan Jan Jan-musiek

--:--
“So mooi soos hulle aan die buitekant is, so mooi is hulle aan die binnekant, glo my. Almal van hulle.”
15 May Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Oerwonde van kindertrauma hoort ook op verhoog

“Die meeste van ons se oerwonde lê in ons kinderjare, nes Herman sʼn. Hy is net braaf genoeg om so blatant en eerlik daaroor te wees," sê Margit Meyer-Rödenbeck oor die verhoogverwerking van Herman Lategan se blitsverkoperboek, 'Hoerkind'.
21 Sep 12 min

Só wil organisasie Alzheimers-pasiënte se lewensgehalte verbeter

Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die jongste aflewering van dié podsendingreeks gesels Welma Geldenhuys, senior maatskaplike werker by Adasa se Gautengse-tak, oor die belangrikheid van hulp en ondersteuningsnetwerke wanneer dit by…
20 Sep 19 min

ʼn Liggie vir elke bui

“Beligting is een van die belangrikste dekorelemente wat jy in en om jou huis kan aanbring.”
20 Sep 5 min