Ondanks 'n rekord wins, betaal Calgro M3 geen dividend

Loading player...
"Ons verwag om binne die volgende jaar 'n dividendbeleid aan te kondig"- Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro M3.
15 May 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min