Die vele vorme van 'n handelsmerk - nou kan jy selfs jou gunsteling radiostasie dra

Loading player...
OFM verkoops- en bemarkingsbestuurder, Anchen Lintvelt gesels oor die OFM handelsmerk en hoe dit oor die jare gegroei en uitgebrei het. 'n Voorbeeld is die nuutgestigde OFM CLOSET, die stasie se aanlyn beperkte uitgawe klere- en bykomstigheidwinkel.
8 Jun 2023 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes