Carma, CheraLee en Elmé vier seisoene van vrouwees

Loading player...
“Dieselfde opregte gevoel het op ons elkeen se harte gedruk: dat net soos vroue dinamies in hul wese is en soos ʼn blom van saad na vrug gaan, het hulle ook iets uniek om in elke seisoen van hulle lewe te bied.”
20 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min