Bid saam vir Christene in Afrika

Loading player...
Luister hier na Maroela Media se volledige onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy vertel van Ayuba se getuienis en hoe jy die Arise Africa-veldtog kan ondersteun.
21 Jul 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min