Bizskoops - 27 Julie 2023
--:--
Op vandag se program... twee sleutelbedrywe in die land is 'n groot plaaslike fiskale risiko.
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... die globale ruimte-ekonomie sal na verwagting aanhou groei.
In investering-nuus, potensiële voordeel in Afrimat, Invicta en PPC Cement.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor hoe verbruikers vaar.