Jy gaan binnekort sien hoeveel van die geld wat jy vir kitskos betaal, na die restaurant toe gaan

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese praktyk en direkteur van kompetisie by Werksmans Prokureurs gesels oor die Mededingingskommissie se nuwe reëls.
1 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Boela du Preez – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal
30 Oct 11AM 21 min