Flordis Onderhoud Sambucol 02 Agustus 2023

Loading player...
Reinet Saunders aan die woord - kontaknr: 0834102009

Slaan verkoue, griep en virusse die nek in met produkte van Flordis Cfi - soos Sambucol en vir bronchitis en swak longe - Ginsana
2 Aug 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min