Afrikaanse skolenetwerk is baanbrekers in toekomsgerigte onderrig

Loading player...
"Ons het onsself begin vra waarom die skolesisteem steeds lyk soos 50 jaar gelede terwyl bykans alle ander bedrywe totaal hervorm is."
3 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min