Bizskoops - 10 Augustus 2023
--:--
Op vandag se program... Swak ekonomiese beleid maak beleggers bang
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Indiensneming in die VSA het verlede maand bestendig gebly.
In investering-nuus, Blackrock gee inligting oor sektore om in te belê tydens hoë inflasie.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die aankopebestuurdersindeks en voertuigverkoopdata.