Snotkop maak ‘marakas’ met nuwe musiek

Loading player...
“Ek het ʼn baie sagte plek vir die jeug en mense met groot drome; mense in die geheel wat dink hulle kan nie groot goed bereik nie, soos ek gedink het toe ek jonk was.”
16 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min