Groot konsert, gesogte TV-reeks vir Brendan, Barto

Loading player...
“Ek kan egter nie aan iets beter dink as om uiteindelik jou lewe saam met een persoon deur te bring nie, so miskien gebeur dit en miskien nie,” sê Brendan Peyper (27) oor die ervaring wat voorlê.
16 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min