Polisie laat haar in die steek, nou ondersoek sy self. Tilly Hattingh 1

--:--
’n Ma van Klerksdorp, Tilly Hattingh, wat wel belangrike bewysstukke van haar dogter se moordtoneel verwyder het. Sy sê in ’n openhartige onderhoud met OFM dat sy weet dit lyk of sy inmeng, maar dat sy net so verskriklik desperaat is omdat sy “100% seker” is sy weet wie haar kind vermoor.
23 Aug 2023 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes