VatVas se drie generasies musikante laat voete jeuk

Loading player...
“Langarmdans is iets wat vir ʼn tyd lank nie onder jong mense gewild was nie, maar ons sien dat dit weer al hoe meer onder die jongklomp posvat.”
29 Aug 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min