Bizskoops - 7 September 2023
--:--
Op vandag se program... Suid-Afrika se BBP groei met nul-komma-ses persent
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In investering-nuus, TymeBank bied tans sy kliënte die beste rentekoers.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor openbare besteding.