In Frans,Ja! Met Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels

--:--
In Frans, ja! n Reisprogram waar Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels die Bokke al die pad volg na die Wêreldbeker toe. Vanes-Mari en Hamilton gaan vanjaar die Bokke vanaf Marseille na Bordeaux in Frankryk volg. Dit is alles te sien op kykNET.
13 Sep 2023 10AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Gershwin Mias is Juffrou X se beste student kom vertel hy.

Juffrou X wys ’n outentieke kant van die onderwys wat in min Suid-Afrikaanse stories gesien word. Die reeks, met draaiboek en regie deur Hertzogpryswenner Tertius Kapp, bestaan uit agt episodes. Dit begin op Dinsdag 30 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
24 Apr 1PM 11 min

Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET

Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort.
10 Apr 1PM 7 min