Te min skole bied spesiale onderrig in Mpumalanga

--:--
Daar is 'n tekort aan spesiale skole in Mpumalanga. So sê Habie Pienkie, die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Spesiale Onderrig (SANASE) in Mpumalanga.
Die provinsiale onderwysdepartement het die week 'n twee dae lange Indaba oor gestremdheid in Mbombela aangebied.
14 Sep 2023 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

DA vra vir tweede polisiestasie in Pienaar

Die DA in Mpumalanga doen ‘n beroep op die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie Macie, om ‘n tweede polisiestasie in Pienaar buite Mbombela op te rig. Dit volg op ‘n vlaag skokkende moorde waartydens vier vroue en kinders in soveel weke vermoor en begrawe of verbrand is. Volgens Teboho Sekaledi, die…
19 Jul 3AM 1 min

Mpumalanga verklaar areas wat deur brande geraak is as rampgebiede

Die DA is verwelkom dat die Mpumalanga regering ingestem het om die dele van die provinsie wat die afgelope twee weke kwaai deur brande geraak is, as provinsiale rampgebiede te verklaar. Tersia Marshall van die DA sê hul versoek was sodat die grondeienaars wat skade gely het, regeringshulp kan ontvang…
18 Jul 7AM 1 min

DA vra dat provinsie plan maak met toilet-tekort

Die DA is ontsteld dat meer as 17-duisend huishoudings in Mpumalanga steeds die emmertoiletstelsel gebruik. Volgens die 2022-sensusverslag wat in Junie deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, het 'n verdere 24-duisend huishoudings glad nie toegang tot toilette nie. James Masango, die DA se woordvoerder vir Menslike Nedersettings, sê Mkhondo-, Nkomazi-, Bosbokrand-…
18 Jul 3AM 1 min

Moordenaar addisioneel gevonnis vir bedrog

’n Man wat 36 jaar tronkstraf uitdien vir die moord op sy meisie is gister deur die Evander-landdroshof nog ’n effektiewe vonnis van 15 jaar opgelê vir bedrog. Volgens die woordvoerder van die Valke in Mpumalanga, kaptein Dineo Sekgotodi, het Sandile Kagiso Montsoe tussen April en Augustus 2016 meer as…
17 Jul 8AM 1 min

Polisie bevestig deurbraak in Jacques Freitag-moord

Die twee gesoekte verdagtes in verband met die moord op die oud-hoogspringkampioen, Jacques Freitag, is in hegtenis geneem. Shantelle Oosthuizen en die oudprokureur, Rudie Lubbe, was vir meer as 'n week voortvlugtend van die polisie. 'n Polisiewoordvoerder, Brigadier Brenda Muridili, het bevestig hulle is gisteroggend by 'n gastehuis in Sabie…
17 Jul 5AM 1 min