Luister: Tobie Cronjé oor vyf dekades as akteur, grapjas

Loading player...
Tobie Cronjé het met Maroela Media oor sy loopbaan, lewe en nuwe fliek, “Hans steek die Rubicon oor”, gesels.
17 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min