Chinese Christen versprei Bybels te midde van digitale vervolging

Loading player...
Maroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suid-Afrika, gesels oor digitale vervolging van Christene, wat dit behels en die situasie in China bespreek. Elizabeth het ook die getuienis van Ming gedeel wat steeds Bybels versprei in sy land te midde van digitale vervolging.
18 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min