Vrystaat Versorging in Aksie vier 115 jaar van dienslewering

Loading player...
Direkteur Maatskaplike Dienste by Vrystaat-Versorging in Aksie, Ria Malan sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om terug te kyk na 115 jaar van dienslewering.

Verder vertel Ria ook hoe die organisasie ontstaan het, oor die jare gegroei het en wat van hul dienste is wat gelewer word in die Vrystaat. Sy noem ook wat van hul behoeftes is en hoe die publiek betrokke kan raak.

Op 13 September 2023 het Vrystaat-Versorging in Aksie hul 31ste kongres gehou en terselfdertyd die organisasie se 115de bestaansjaar herdenk. Wat ‘n ongelooflike mylpaal.

https://www.facebook.com/freestatecare/
20 Sep 2023 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min