Grapjas TikTokkers laat Afrikaanses skater

Loading player...
“Die grappies is geskoei op werklike gebeure in ʼn huwelik, en daarom vind mense aanklank daarby," vertel QMan en Borrie aan Maroela Media.
21 Sep 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min