Bizskoops - 5 Oktober 2023
--:--
Op vandag se program... Vervaardigingsektor teken afname in derde kwartaal aan
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Britse ekonomie het vinnig gegroei sedert die pandemie.
In investering-nuus, toename in buitelandse investering is ‘n nadeel vir die land.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor die Suid-Afrikaanse ekonomie wat stadig maar seker groei.