Die minister het ’n plan vir die chaos by Meesterskantore

Loading player...
Tiaan Joubert, raadslid van die Prokureursorde van Suid-Afrika en voorsitter van die Gauteng-prokureursvereniging gesels oor die reddingsplan vir die chaos by Meesterskantore.
21 Nov 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min