Binance-hoof beken skuld op kriminele klagte: Wat beteken dit vir die kriptobedryf?

Loading player...
Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor hoe belangrik Binance in die kriptowêreld is, en wat die Binance-hoof se bekenning vir die kriptobedryf beteken.
22 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min