SARB hou rentekoerse onveranderd

--:--
Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het besluit om die repokoers onveranderd te hou op 8,25%. Aubrey Larkins, 'n ontleder van Efficient Private Clients, sê aan OFM Sakeuur dat Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, die besluit geneem het ondanks die hoër inflasie. Dit het in Oktober tot 5,9% gestyg teenoor 5,4% in September.
23 Nov 2023 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Hofsaak werp soeklig op dagga in werkplek (die tweede deel)

Bernadette Enever, gewese werknemer van Barloworld Equipment, se aansoek in die arbeidsappèlhof het die kwessie van dagga in die werkplek uitgelig. Sy is afgedank omdat sy positief vir dagga getoets is terwyl sy aan diens was. Die hof het verlede maand beslis Enever se afdanking was onbillik. Adv. Tertius Wessels,…
20 May 10AM 6 min

Hofsaak werp soeklig op dagga in werkplek (die eerste deel)

Bernadette Enever, gewese werknemer van Barloworld Equipment, se aansoek in die arbeidsappèlhof het die kwessie van dagga in die werkplek uitgelig. Sy is afgedank omdat sy positief vir dagga getoets is terwyl sy aan diens was. Die hof het verlede maand beslis Enever se afdanking was onbillik. Adv. Tertius Wessels,…
20 May 10AM 7 min

Potchefstroom Business Chamber elects new chairperson

The chamber update features, attorney Nicholas van den Bergh, he is the newly elected chairman of the Potchefstroom Business Chamber, taking over the reigns from Juanita Smit (neé Greyling). Van den Bergh lauds Smits leadership and says he wants to build on the successes of the previous leadership.
20 May 8AM 8 min

Political neutrality in the workplace: what employers need to know

We discuss political affiliations in the workplace, especially with elections on the horizon. What do employers need to know. Our expert on this topic is Adv Tertius Wessels, Legal Director at Strata-g Labour Solutions. Adv Wessels says the onus of maintaining political neutrality in the workplace sits with both employers…
20 May 2AM 8 min