Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry

Loading player...
Ettiene Retief, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (Saipa) se komitee vir nasionale-belasting- en Said-belanghebbers gesels oor hoe die Ontvanger SA van die gryslys af wil kry.
27 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min