![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_5120_20221013_132737_600.jpg)
Kragveiligheid tydens oorstromings
--:--
Baie mense kyk die moontlikheid van elektriese gevare mis wanneer dit oorstroom. Dit kan ernstige gevolge inhou. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met Eskom se Stefanie Janse van Rensburg oor watter impak swaar reën en vloede op het elektriese infrastruktuur binne en buite die huis.