Gaan jy ‘n hoender hê vir Kersfees?

Loading player...
Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) sê hulle het die departement van landbou gevra om 'n noodfonds in te stel vir boere wat hoenders van kant moet maak.
29 Nov 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min