Sanral wil blitsig weer 86 tenders adverteer

Loading player...
Louw Kannemeyer, hoofingenieur van die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) gesels oor die 86 tenders wat hulle weer adverteer, en Sanral se verhouding met die konstruksiebedryf.
30 Nov 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min