Charl Saunderson gesels in sy praatjie oor die onderwerp “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

--:--
Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor die uitdagings van boere en hoe om ‘n positiewe ingesteldheid te kweek om die sektor in staat te stel om vooruit te boer.
1 Dec 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Hou koers, bestuur vooruit

Charl Saunderson se weeklikse praatjie, "Kom ons praat weer bietjie boer". In vandag se episode onthou Charl sy destydse vliegobsessie, en deel lesse om op koers te bly, en die draaie van die lewe te navigeer.
19 Sep 6 min