Moenie die “Santa Clause Rally” mis nie…

Loading player...
Abrie Grobler, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor beleggings gedurende Desember.
5 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min