Bitcoin tel na twee jaar sy kop behoorlik op

Loading player...
Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor bitcoin wat sy kop lig.
6 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min