Hoeveel moet jy in die buiteland belê?

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes gesels oor buitelandse beleggings.
12 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min