Jan Oberhozer van Eskom praat oor sy loopbaan, beurtkrag en korrupsie

Loading player...
Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof van Eskom gesels oor sy loopbaan by Eskom, hoekom hy by Eskom bly as 'n konsultant, hernubare kragprojekte en die impak van beurtkrag en korrupsie.
21 Dec 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min