Suid-Afrika wéér die ongelykste land in die wêreld

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van die Old Mutual Groep gesels oor Oxfam International se jongste verslag.
16 Jan 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min